Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestemming
bestemming [boodskap #134576] So, 15 November 2020 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestemming
Afbreking: be•stem•ming


Selfstandige naamwoord: bestemming
Meervoud: bestemminge, bestemmings
Verkleinwoord: bestemminkie
Meervoud van verkleining: bestemminkies

Betekenis:
• Die eindpunt van 'n roete; waarheen iets of iemand op pad is.

Gebruik:
• Kaapstad is 'n gewilde bestemming vir toeriste.

Sinoniem:
• destinasie

Afgelei:
• eindbestemming
• vakansiebestemming

Vertaling:
Engels: destination
Nederlands: bestemming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stemmer
Volgende onderwerp: strandoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:09:38 MGT 2024