Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knormoer
knormoer [boodskap #134574] Sa, 14 November 2020 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Knormoer.
'n Knormoer.
knormoer
Afbreking: knor•moer
Samestelling: knor + moer


Selfstandige naamwoord: knormoer
Meervoud: knormoere
Verkleinwoord: knormoertjie
Meervoud van verkleining: knormoertjies

Betekenis:
• Tong-in-die-kies naam vir 'n motor se aansitter.

Gebruik:
• 'n Knormoer gebruik die voertuig se battery om die enjin aan die gang te sit.

Sinoniem:
• aansitter
• aansitmotor
• selfaansitter

Vertaling:
Engels: starter, self-starter, inciter
Nederlands: startmotor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keelvol
Volgende onderwerp: stemmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:26:59 MGT 2024