Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karaktertrek
karaktertrek [boodskap #134563] Sa, 14 November 2020 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karaktertrek
Afbreking: ka•rak•ter•trek
Samestelling: karakter + trek


Selfstandige naamwoord: karaktertrek
Meervoud: karaktertrekke
Verkleinwoord: karaktertrekkie
Meervoud van verkleining: karaktertrekkies

Betekenis:
• 'n Kenmerkende eienskap (of eienaardigheid) van iets of iemand.

Gebruik:
• Jaloesie is tog so 'n lelike karaktertrek.

Vertaling:
Engels: characteristic, character trait
Nederlands: karaktertrek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterlosig
Volgende onderwerp: onversoenbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:01:13 MGT 2024