Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorbel
oorbel [boodskap #134457] Sa, 07 November 2020 10:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou met 'n oorbel in haar hand.
'n Vrou met 'n oorbel in haar hand.
oorbel
Afbreking: oor•bel
Samestelling: oor + bel


Selfstandige naamwoord: oorbel
Meervoud: oorbelle
Verkleinwoord: oorbelletjie
Meervoud van verkleining: oorbelletjies

Betekenis:
• 'n Ornament wat aan die oor gehang word.
• (anatomie) Die lel van die oor; oorlel.

Gebruik:
• Min mense weet dat Paul Kruger 'n oorbel gedra het.
• Sy het gaatjies in haar oorbelle.

Vertaling:
Engels: earring, eardrop; ear lobe
Nederlands: oorbel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksentriek
Volgende onderwerp: oorkrabbetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:41:19 MGT 2024