Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sloot
sloot [boodskap #134449] Vr, 06 November 2020 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sloot.
'n Sloot.
sloot
Afbreking: sloot


Selfstandige naamwoord: sloot
Meervoud: slote
Verkleinwoord: slootjie
Meervoud van verkleining: slootjies

Betekenis:
• Lang uitgrawing of uitspoeling in die grond.

Gebruik:
• Die motor het in 'n sloot tot stilstand gekom.

Spreekwoord:
• 'n Sloot in die dag slaap. [Baie laat opstaan.]
• Ou koeie uit die sloot haal. [Pynlike herinneringe opdiep.]
• Iemand van die wal in die sloot help. [Iemand verder in die moeilikheid dompel.]

Sinoniem:
• donga
• grag
• inspoeling
• kanaal
• voor
• waterleiding

Afgelei:
• slootgrawer
• slootwater
• spoelsloot
• watersloot

Vertaling:
Engels: ditch, trench, furrow
Nederlands: sloot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ditsem
Volgende onderwerp: kleed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:14:58 MGT 2024