Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die hekstegniek - verdere voorbeeld
Die hekstegniek - verdere voorbeeld [boodskap #14030] Vr, 24 April 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> Maar ek het geen simpatie met
> Afrikaners wat hulle bekke rek oor al
> die onreg en onregverdigheid nie.

Let op:

Geen mens aan wie die etiket "afrikaner" hang mag hom/haar uitspreek oor
onreg en onregverdigheid nie.

Iemand wat dit doen is "dislojaal", soos Magic Madiba dit sou stel.

Hitler kon dit nie beter gedoen het nie.

> Dis
> nou weer ander mense se beurt om korrup
> en onregverdig te wees. Jou rassegroep
> het hulle beurt gehad.

Sorry, ou!

Gloudina het jou tot "untermensch" verklaar.

Mense wat nie van jou rassegroep (LET WEL!) is nie, het Gloudina se
permissie om korrup en onregverdig te wees.

Mense van jou rassegroep mag hulle nie eens daaroor uitspreek nie!

Jy sien hoe werk Gloudina se hekstegniek? Pure Black Magic nes Madiba s'n!

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Madiba se Magic hekstegniek
Volgende onderwerp: Stalin se hekstegniek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 04:29:00 MGT 2024