Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roomhoring
roomhoring [boodskap #134339] Vr, 30 Oktober 2020 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roomhoring
Afbreking: room•ho•ring
Samestelling: room + horing


Selfstandige naamwoord: roomhoring
Meervoud: roomhorings
Verkleinwoord: roomhorinkie
Meervoud van verkleining: roomhorinkies

Betekenis:
• Lekkerny wat bestaan uit 'n romerige vulsel wat in 'n horinkie bedien word (meestal slegs as verkleinwoord).

Gebruik:
• Ons smul aan die heerlike roomhorinkies.

Verwant:
• roomyshorinkie

Vertaling:
Engels: cream horn
Nederlands: roomhoorn


Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ramshoring
Volgende onderwerp: roomyshoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 06:34:05 MGT 2024