Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opflikkering
opflikkering [boodskap #134328] Do, 29 Oktober 2020 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opflikkering
Afbreking: op•flik•ke•ring


Selfstandige naamwoord: opflikkering
Meervoud: opflikkeringe
Verkleinwoord: opflikkerinkie
Meervoud van verkleining: opflikkerinkies

Betekenis:
• Die handeling om soos 'n vlam op te flikker (en meestal gou weer te verdwyn).

Gebruik:
• Die nuwe dominee het 'n opflikkering in die dorp se andersins vervelige bestaan veroorsaak.

Vertaling:
Engels: flash
Nederlands: opflikkering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noktoring
Volgende onderwerp: baal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 05:16:51 MGT 2024