Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blombedding
blombedding [boodskap #134282] Ma, 26 Oktober 2020 17:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blombedding.
'n Blombedding.
blombedding
Afbreking: blom•bed•ding
Samestelling: blom + bedding


Selfstandige naamwoord: blombedding
Meervoud: blombeddings
Verkleinwoord: blombeddinkie
Meervoud van verkleining: blombeddinkies

Betekenis:
• Afgebakende deel van 'n tuin (bedding) waar blomme geplant word.

Gebruik:
• Hoe hoe mens jou honde en katte uit die blombeddings?

Sinoniem:
• blomakker
• tuinbedding

Vertaling:
Engels: flower bed
Nederlands: bloemenbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevolkingsontploffing
Volgende onderwerp: bokhoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:16:35 MGT 2024