Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevolkingsontploffing
bevolkingsontploffing [boodskap #134281] Ma, 26 Oktober 2020 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevolkingsontploffing
Afbreking: be•vol•kings•ont•plof•fing
Samestelling: bevolking + -s- + ontploffing


Selfstandige naamwoord: bevolkingsontploffing
Meervoud: bevolkingsontploffings
Verkleinwoord: bevolkingsontploffinkie
Meervoud van verkleining: bevolkingsontploffinkies

Betekenis:
• Baie vinnige en onbeheerde toename in die bevolking van 'n land of die wêreld.

Gebruik:
• Die mens sal daadwerklik erns moet maak met die bevolkingsontploffing en die gepaardgaande oorbevolking waarmee hy gekonfronteer word.

Vertaling:
Engels: population explosion
Nederlands: populatie explosie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: formule
Volgende onderwerp: blombedding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 21:07:14 MGT 2024