Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meetkunde
meetkunde [boodskap #134275] Ma, 26 Oktober 2020 11:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reëlmatige agtvlak is 'n meetkundige figuur.
'n Reëlmatige agtvlak is 'n meetkundige figuur.
meetkunde
Afbreking: meet•kun•de
Uitspraak: /ˈmɪə̯tˌkœn.də/


Selfstandige naamwoord: meetkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Tak van die wiskunde wat die grootte, vorm en die eienskappe van ruimtelike figure bestudeer.

Gebruik:
• Archimedes was ook 'n baanbreker in die meetkunde, veral van die sirkel, bol, spiraal en silinder.

Sinoniem:
• geometrie

Afgelei:
• meetkundestel
• meetkundig
• meetkundige

Afkorting:
• meetk.

Vertaling:
Engels: geometry
Nederlands: meetkunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boender
Volgende onderwerp: ooievaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:20:26 MGT 2024