grimmigheid [boodskap #134196] |
Wo, 21 Oktober 2020 13:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grimmigheid
Afbreking: grim•mig•heid
Samestelling: grimmig + -heid
Selfstandige naamwoord: grimmigheid
Meervoud: grimmighede
Betekenis:
• 'n Gevoel van ontevredenheid, woede en irritasie.
Gebruik:
• 'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom. [Spreuke 15:1]
Vertaling:
Engels: grimness, fury
Nederlands: grimmigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|