Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maagpyn
maagpyn [boodskap #134160] Ma, 19 Oktober 2020 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Maagpyn
Maagpyn
maagpyn
Afbreking: maag•pyn
Samestelling: maag + pyn


Selfstandige naamwoord: maagpyn
Meervoud: maagpyne
Verkleinwoord: maagpyntjie
Meervoud van verkleining: maagpyntjies

Betekenis:
• 'n Pyn in of aan die maag.

Gebruik:
• Algemene oorsake van maagpyn sluit in: slegte spysvertering, hardlywigheid, ooreet, gas, sooibrand, maaginfeksie en laktose onverdraagsaamheid.

Sinoniem:
• maagseer
• buikkramp
• buikpyn

Afgelei:
• maagpynbossie

Vertaling:
Engels: stomach ache, abdominal pain
Nederlands: maagpijn, buikpijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: habitat
Volgende onderwerp: inlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 15:53:41 MGT 2024