Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witgatspreeu
witgatspreeu [boodskap #134152] So, 18 Oktober 2020 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Witgatspreeu.
'n Witgatspreeu.
witgatspreeu
Afbreking: wit•gat•spreeu
Samestelling: wit + gat + spreeu


Selfstandige naamwoord: witgatspreeu
Meervoud: witgatspreeus
Verkleinwoord: witgatspreeutjie
Meervoud van verkleining: witgatspreeutjies

Betekenis:
• 'n Endemiese algemene standvoël in grasveld en Karoobossieveld, Lamprotornis bicolor.

Gebruik:
• Die witgatspreeu het wit vere onder die maag en kom dikwels in swerms voor, soms saam met die lelspreeu.

Sinoniem:
• bontspreeu
• gatgaai
• gatgai
• ghwaai-ghwaai

Vertaling:
Engels: pied starling
Nederlands: tweekleurige glansspreeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biskoplik
Volgende onderwerp: prima facie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 10:27:40 MGT 2024