Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogdrawend
hoogdrawend [boodskap #134138] Sa, 17 Oktober 2020 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogdrawend
Afbreking: hoog•dra•wend


Byvoeglike naamwoord: hoogdrawend
Vergrotende trap: hoogdrawender
Oortreffende trap: hoogdrawendste
Attributief: hoogdrawende
Partitief: hoogdrawends

Betekenis:
• Baie formeel, deftig en plegtig.

Gebruik:
• Die boek is styf en selfs plek-plek hoogdrawend geskryf.

Sinoniem:
• geswolle
• oordrewe
• pompeus

Antoniem:
• eenvoudig

Afgelei:
• hoogdrawendheid

Vertaling:
Engels: grand, pompous, high-flown
Nederlands: hoogdravend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prior
Volgende onderwerp: jollery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 02:31:49 MGT 2024