visnet [boodskap #134136] |
Sa, 17 Oktober 2020 11:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
visnet
Afbreking: vis•net
Samestelling: vis + net
Selfstandige naamwoord: visnet
Meervoud: visnette
Verkleinwoord: visnetjie
Meervoud van verkleining: visnetjies
Betekenis:
• 'n Net van tou waarmee vis gevang word, of 'n skepnet waarmee vis uit die water geskep word.
Gebruik:
• Die vissersbote gooi hulle visnette douvoordag uit oor die water.
Hiponiem:
• fuik
Vertaling:
Engels: fishing net, fishnet
Nederlands: visnet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|