mejuffrou [boodskap #134132] |
Sa, 17 Oktober 2020 10:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mejuffrou
Afbreking: me•juf•frou
Selfstandige naamwoord: mejuffrou
Meervoud: mejuffroue, mejuffrouens
Verkleinwoord: mejuffroutjie
Meervoud van verkleining: mejuffroutjies
Betekenis:
• 'n Jong, gewoonlik ongetroude vrou.
• 'n Vrou wat 'n onderwyseres is.
Gebruik:
• Is u mevrou Visagie? Nee, ek is mejuffrou.
• Mejuffrou Botha is ons voogonderwyser.
Sinoniem:
• juffrou
Antoniem:
• meneer
Afkorting:
• mej.
Vertaling:
Engels: miss
Nederlands: mejuffrouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|