oumagrootjie [boodskap #134125] |
Vr, 16 Oktober 2020 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oumagrootjie
Afbreking: ou•ma•groo•tjie
Samestelling: ouma + grootjie
Selfstandige naamwoord: oumagrootjie
Meervoud: oumagrootjies
Betekenis:
• Jou oupa of ouma se ma.
Gebruik:
• My oumagrootjie is op die rype ouderdom van 102 oorlede.
Sinoniem:
• oorgrootmoeder
Antoniem:
• oupagrootjie
Vertaling:
Engels: great-grandma
Nederlands: overgrootmoeder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|