seekoeikoei [boodskap #134123] |
Vr, 16 Oktober 2020 20:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seekoeikoei
Afbreking: see•koei•koei
Samestelling: seekoei + koei
Selfstandige naamwoord: seekoeikoei
Meervoud: seekoeikoeie
Betekenis:
• 'n Wyfie seekoei.
Gebruik:
• Is dit 'n seekoeikoei of 'n -bul?
Antoniem:
• seekoeibul
Vertaling:
Engels: hippopotamus cow
Nederlands: nijlpaardkoe, vrouwtjesnijlpaard
Nota:
• 'n Vroulike seekoei is beslis te groot om 'n "seekoeiooi" genoem te word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|