seekoeibul [boodskap #134122] |
Vr, 16 Oktober 2020 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seekoeibul
Afbreking: see•koei•bul
Samestelling: seekoei + bul
Selfstandige naamwoord: seekoeibul
Meervoud: seekoeibulle
Verkleinwoord: seekoeibulletjie
Meervoud van verkleining: seekoeibulletjies
Betekenis:
• 'n Mannetjies seekoei.
Gebruik:
• Is dit 'n seekoeibul of 'n -koei?
Antoniem:
• seekoeikoei
Vertaling:
Engels: hippopotamus bull
Nederlands: nijlpaardstier, mannetjesnijlpaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|