soortgelyk [boodskap #134120] |
Vr, 16 Oktober 2020 19:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soortgelyk
Afbreking: soort•ge•lyk
Samestelling: soort + gelyk
Byvoeglike naamwoord: soortgelyk
Vergrotende trap: soortgelyker
Oortreffende trap: soortgelykste
Attributief: soortgelyke
Partitief: soortgelyks
Betekenis:
• Van dieselfde soort; wat hoofsaaklik ooreenkom.
Gebruik:
• Afrikaans is 'n taal soortgelyk aan Nederlands wat veral in Suider-Afrika gepraat word.
• Ek soek iets soortgelyks.
Sinoniem:
• eenders
• ooreenstemmend
Vertaling:
Engels: similar
Nederlands: soortgelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|