boul [boodskap #134117] |
Vr, 16 Oktober 2020 14:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boul
Afbreking: boul
Werkwoord: boul
Verlede tyd: het geboul
Betekenis:
• 'n Bal met 'n stywe arm (armswaai) gooi, soos 'n krieketspeler dit doen.
Gebruik:
• Die boulers boul die balle, en die kolwers slaan die balle.
Afgelei:
• boulbeurt
• bouler
• boulontleding
• boulstreep
• boulstyl
• boulwerk
• uitboul
Vertaling:
Engels: to bowl
Nederlands: bowlen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|