onwettig [boodskap #134112] |
Do, 15 Oktober 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onwettig
Afbreking: on•wet•tig
Byvoeglike naamwoord: onwettig
Vergrotende trap: onwettiger
Oortreffende trap: onwettigste
Attributief: onwettige
Partitief: onwettigs
Betekenis:
• Wat in stryd met die wet is (en dus nie wettig is nie).
Gebruik:
• Duisende immigrante stroom die land jaarliks onwettig binne.
Antoniem:
• wettig
Afgelei:
• onwettigheid
Vertaling:
Engels: unlawful, illegal
Nederlands: onwettig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|