dehidreer [boodskap #134109] |
Do, 15 Oktober 2020 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dehidreer
Afbreking: de•hi•dreer
Werkwoord: dehidreer
Verlede tyd: het gedehidreer
Betekenis:
• Water verwyder; droog maak of laat droog word.
Gebruik:
• Drink gereeld water, 'n mens dehidreer vinnig in die hitte.
Sinoniem:
• ontwater
Antoniem:
• hidreer
Afgelei:
• dehidrasie
• dehidrering
Vertaling:
Engels: to dehydrate
Nederlands: dehydreren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|