simpatie [boodskap #134108] |
Do, 15 Oktober 2020 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simpatie
Afbreking: sim•pa•tie
Selfstandige naamwoord: simpatie
Meervoud: simpatieë
Betekenis:
• Gevoel van jammerte teenoor iemand in 'n slegte situasie.
Gebruik:
• Ek het geen simpatie met diesulkes nie.
Sinoniem:
• medelye
• meegevoel
Antoniem:
• antipatie
Afgelei:
• simpatiebetoon
• simpatiebetuiging
• simpatiek
• simpatiekgesind
• simpaties
• simpatiestaking
• simpatiseer
Vertaling:
Engels: sympathy
Nederlands: sympathie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|