Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsigbaar
onsigbaar [boodskap #134104] Do, 15 Oktober 2020 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsigbaar
Afbreking: on•sig•baar
Samestelling: on- + sigbaar


Byvoeglike naamwoord: onsigbaar
Vergrotende trap: onsigbaarder
Oortreffende trap: onsigbaarste
Attributief: onsigbare
Partitief: onsigbaars

Betekenis:
• Wat nie met die oog waargeneem kan word nie.

Gebruik:
• Benewens onsigbare ink is daar ook ander maniere om 'n geheime boodskap onsigbaar te hou.

Antoniem:
• sigbaar

Afgelei:
• onsigbaarheid

Vertaling:
Engels: invisible
Nederlands: onzichtbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarskuwing
Volgende onderwerp: teer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 02:37:37 MGT 2024