Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geleerdheid
geleerdheid [boodskap #134084] Di, 13 Oktober 2020 14:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geleerdheid
Afbreking: ge•leerd•heid


Selfstandige naamwoord: geleerdheid
Meervoud: geleerdhede

Betekenis:
• Uitgebreide kennis wat deur studie verkry is.

Gebruik:
• Jou kind sal sy geleerdheid nog by die skool agterlaat; sy opvoeding sal hom vergesel tot in die graf. [C.J. Langenhoven]

Afgelei:
• boekgeleerdheid
• skoolgeleerdheid
• regsgeleerdheid
• skrifgeleerdheid

Vertaling:
Engels: education, erudition, learning, studies
Nederlands: geleerdheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deposant
Volgende onderwerp: liefhebber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 22:40:28 MGT 2024