Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amalgameer
amalgameer [boodskap #134079] Ma, 12 Oktober 2020 17:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amalgameer
Afbreking: a•mal•ga•meer


Werkwoord: amalgameer
Verlede tyd: het geamalgameer
Teenwoordige deelwoord: amalgamering
Verlede deelwoord: geamalgameerde (amalgameerde)

Betekenis:
• Tot 'n eenheid saamvoeg of saambind.

Gebruik:
• Volkskas, TrustBank, Allied en United amalgameer in die vroeë 1990's om ABSA, destyds die grootste bank in die land, te vorm.

Sinoniem:
• verenig
• versmelt
• saamsnoer
• saamvoeg

Afgelei:
• amalgamasie

Vertaling:
Engels: to amalgamate
Nederlands: amalgameren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgewek
Volgende onderwerp: handig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 14:50:03 MGT 2024