Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draal
draal [boodskap #134065] Ma, 12 Oktober 2020 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
draal
Afbreking: draal


Werkwoord: draal
Verlede tyd: het gedraal
Teenwoordige deelwoord: dralend

Betekenis:
• Besluiteloos tyd verwyl.

Gebruik:
• Die woorde is vergete en tog die deuntjie draal, soos vaag onthoude grepies uit 'n baie ou verhaal. [Kinders van die wind]

Sinoniem:
• drentel
• aarsel
• sloer
• talm

Vertaling:
Engels: to dawdle, to move slowly, to not take action
Nederlands: dralen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekwaam
Volgende onderwerp: neerslagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 22:43:53 MGT 2024