Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbevestig
onbevestig [boodskap #134052] So, 11 Oktober 2020 12:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19113
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbevestig
Afbreking: on•be•ves•tig


Byvoeglike naamwoord: onbevestig
Attributief: onbevestigde

Betekenis:
• Wat nog nie heeltemal seker is nie en alleen deur gerugte bekend is.

Gebruik:
• Ons kan bevestig dat ons 'n onbevestigde verslag oor die voorval ontvang het.

Antoniem:
• bevestig

Vertaling:
Engels: unconfirmed
Nederlands: onbevestigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spokerig
Volgende onderwerp: spekuleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 13:21:39 MGT 2024