Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flarde
flarde [boodskap #133998] Do, 08 Oktober 2020 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18980
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flarde
Afbreking: flar•de


Selfstandige naamwoord: flard, flarde
Meervoud: flarde, flardes

Betekenis:
• 'n Reep (afgeskeurde deel) van 'n lap, papier, ens.

Gebruik:
• 'n Nuuskierige leeu het ons tent laas nag aan flarde geskeur.

Sinoniem:
• flenter
• skeursel

Vertaling:
Engels: shred, tatter
Nederlands: flard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versnapering
Volgende onderwerp: vraatsugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:29:57 MGT 2024