aardrykskunde [boodskap #133979] |
Di, 06 Oktober 2020 14:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aardrykskunde
Afbreking: aar•dryk•skun•de
Selfstandige naamwoord: aardrykskunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Studie van die fisiese en menslike verskynsels op Aarde, insluitende berge, oseane, vulkane, lande en mense.
Gebruik:
• Kartografie is een van die onderdele van aardrykskunde.
Sinoniem:
• geografie
Afgelei:
• aardrykskundig
• aardrykskundige
Afkorting:
• aardr.
Vertaling:
Engels: geography
Nederlands: aardrijkskunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|