salig [boodskap #133975] |
Di, 06 Oktober 2020 10:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
salig
Afbreking: sa•lig
Byvoeglike naamwoord: salig
Vergrotende trap: saliger
Oortreffende trap: saligste
Attributief: salige
Betekenis:
• Wat goddelike heil gevind het; gered en vrygespreek; sedelik gelukkig.
• Besonder gelukkig of aangenaam.
Gebruik:
• Salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het. [Joh. 20:29]
• Die lang vakansie was salig gewees.
Sinoniem:
• heerlik
• hemels
• heilig
• geseën
• gelukkig
Antoniem:
• vervloek
Afgelei:
• armsalig
• godsalig
• saligheid
• saligmakend
• saligmaker
• saligmaking
• saligspreking
• saligverklaring
• welgeluksalig
Vertaling:
Engels: blessed, blissful, exhilarated
Nederlands: zalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|