moedig [boodskap #133973] |
Ma, 05 Oktober 2020 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moedig
Afbreking: moe•dig
Byvoeglike naamwoord: moedig
Vergrotende trap: moediger
Oortreffende trap: moedigste
Attributief: moedige
Betekenis:
• Met die nodige moed en vertroue om dinge te doen.
Gebruik:
• Sy het moedig geveg, maar haar toestand het vinnig verswak.
Sinoniem:
• dapper
• heldhaftig
• onbevrees
• onverskrokke
• heroïes
Afgelei:
• grootmoedig
• lankmoedig
• moediglik
• kleinmoedig
• stoutmoedig
• vrymoedig
Vertaling:
Engels: courageous, brave
Nederlands: moedig
Nota:
• "Moedig" is ook 'n deelwoord van die die werkwoord "aanmoedig" (moedig aan, aangemoedig).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|