leierskap [boodskap #133970] |
Ma, 05 Oktober 2020 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leierskap
Afbreking: lei•er•skap
Selfstandige naamwoord: leierskap
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vermoë om 'n groep mense of 'n organisasie te lei.
Gebruik:
• Ons moet strewe na leierskap wat liewers sal opbou as vernietig, wat vrede, geluk, voorspoed en hoë lewenstandaarde sal meebring eerder as oorlog, verwoesting, hartseer en ellende.
Afgelei:
• leierskapstyl
Vertaling:
Engels: leadership
Nederlands: leiderschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|