uitvee [boodskap #133969] |
Ma, 05 Oktober 2020 18:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitvee
Afbreking: uit•vee
Samestelling: uit + vee
Werkwoord: vee uit, uitvee
Verlede tyd: het uitgevee
Betekenis:
• Verwyder deur te vee.
Gebruik:
• Sy wil die huis uitvee voordat die gaste opdaag.
• Toe hy sy oë uitvee was die polisie daar om hom te arresteer.
Vertaling:
Engels: to erase, delete, wipe out; to sweep out
Nederlands: uitvegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|