Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrieg
bedrieg [boodskap #133966] Ma, 05 Oktober 2020 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedrieg
Afbreking: be•drieg
Uitspraak: /bəˈdriχ/


Werkwoord: bedrieg
Verlede tyd: het bedrieg

Betekenis:
• Iemand met leuens kul en mislei; bedrog pleeg.

Gebruik:
• Moet jou nie met oneerlike mense ophou wat lieg en bedrieg nie.

Wisselvorm:
• bedrieë

Sinoniem:
• inloop
• kul
• fop
• mislei

Afgelei:
• bedrieglik

Vertaling:
Engels: to deceive, cheat
Nederlands: bedriegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: innoveer
Volgende onderwerp: southappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 04:33:29 MGT 2024