leemte [boodskap #133964] |
Ma, 05 Oktober 2020 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leemte
Afbreking: leem•te
Selfstandige naamwoord: leemte
Meervoud: leemtes
Verkleinwoord: leemtetjie
Meervoud van verkleining: leemtetjies
Betekenis:
• 'n Plek waar iets ontbreek.
Gebruik:
• Sy ontydige dood laat 'n groot leemte in baie lewens.
Sinoniem:
• gaping
Afgelei:
• reuseleemte
Vertaling:
Engels: hole, gap, omission, blank, void
Nederlands: leemte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|