Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verloftydperk
verloftydperk [boodskap #133963] Ma, 05 Oktober 2020 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verloftydperk
Afbreking: ver•lof•tyd•perk
Samestelling: verlof + tydperk


Selfstandige naamwoord: verloftydperk
Meervoud: verloftydperke
Verkleinwoord: verloftydperkie
Meervoud van verkleining: verloftydperkies

Betekenis:
• Tyd waartydens iemand op verlof is.

Gebruik:
• By gebrek aan 'n skriftelike ooreenkoms, word die werknemer se verlof verleng met elke openbare vakansiedag wat in die verloftydperk val.

Sinoniem:
• verlofperiode

Vertaling:
Engels: leave period
Nederlands: verloftijdperk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hemelbed
Volgende onderwerp: leemte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:53:02 MGT 2024