okkasie [boodskap #133958] |
Ma, 05 Oktober 2020 10:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
okkasie
Afbreking: ok•ka•sie
Selfstandige naamwoord: okkasie
Meervoud: okkasies
Betekenis:
• 'n Besondere geleentheid of funksie.
Gebruik:
• Ma het 'n koek vir die okkasie gebak.
Sinoniem:
• gebeurtenis
• geleentheid
Afgelei:
• okkasioneel
Vertaling:
Engels: occasion
Nederlands: occasie
Nota:
• "Okkasie" is nie 'n anglisisme nie, maar van Romaanse afkoms. Gee nogtans eerder voorkeur aan die Dietse ekwivalente.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|