distansie [boodskap #133955] |
Ma, 05 Oktober 2020 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
distansie
Afbreking: dis•tan•sie
Selfstandige naamwoord: distansie
Meervoud: distansies
Betekenis:
• Die ruimte tussen dinge.
Gebruik:
• Nadele van sosiale distansie is eensaamheid, verminderde produktiwiteit en die verlies van die voordele verbonde aan menslike interaksie.
Sinoniem:
• afstand
• verte
Afgelei:
• distansieer
Vertaling:
Engels: distance
Nederlands: distantie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|