Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » permanent
permanent [boodskap #133953] Ma, 05 Oktober 2020 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
permanent
Afbreking: per•ma•nent


Byvoeglike naamwoord: permanent
Vergrotende trap: permanenter
Oortreffende trap: permanentste
Attributief: permanente
Partitief: permanents

Betekenis:
• Sonder 'n einde; wat vir 'n lang tyd sal aangaan en nie gou sal ophou nie.

Gebruik:
• Niks in hierdie wêreld is werklik permanent nie.

Sinoniem:
• aanhoudend
• blywend
• ewig
• volhardend
• voortdurend

Antoniem:
• deeltyds
• tydelik

Vertaling:
Engels: permanent, lasting
Nederlands: permanent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: admissie
Volgende onderwerp: danke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 04:26:50 MGT 2024