Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koalabeer
koalabeer [boodskap #133944] So, 04 Oktober 2020 16:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koalabeer.
'n Koalabeer.
koalabeer
Afbreking: ko•a•la•beer
Samestelling: koala + beer


Selfstandige naamwoord: koalabeer
Meervoud: koalabere
Verkleinwoord: koalabeertjie
Meervoud van verkleining: koalabeertjies

Betekenis:
• 'n Australiese buideldier, Phascolarctos cinereus.

Gebruik:
• 'n Koalabeer skenk na 'n dratyd van 5 weke geboorte aan 'n klein "joey", wat kaal en blind gebore word, en sewe maande in sy moeder sy buidel deurbring.

Sinoniem:
• koala

Vertaling:
Engels: koala bear
Nederlands: koalabeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koala
Volgende onderwerp: goliat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:09:26 MGT 2024