Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koala
koala [boodskap #133943] So, 04 Oktober 2020 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koala.
'n Koala.
koala
Afbreking: ko•a•la


Selfstandige naamwoord: koala
Meervoud: koalas
Verkleinwoord: koalatjie
Meervoud van verkleining: koalatjies

Betekenis:
• 'n Australiese buideldier, Phascolarctos cinereus.

Gebruik:
• Die koala het 'n stadige metabolisme en slaap ongeveer 20 uur per dag, dikwels in 'n boom.

Sinoniem:
• koalabeer

Vertaling:
Engels: koala
Nederlands: koala

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasteland
Volgende onderwerp: koalabeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:38:20 MGT 2024