Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » barion
barion [boodskap #133935] So, 04 Oktober 2020 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
barion
Afbreking: ba•ri•on


Selfstandige naamwoord: barion
Meervoud: barions

Betekenis:
• 'n Swaar subatomiese deeltjie wat uit 'n ongelyke aantal kwarke bestaan (minstens drie).

Gebruik:
• Elke barion het 'n ooreenstemmende antideeltjie (antibarion), waar die ooreenstemmende antikwarke die kwarke vervang.

Hiperoniem:
• hadron

Hiponiem:
• proton
• neutron

Afgelei:
• antibarion
• bariongetal
• barionies
• dibarion

Verwant:
• meson

Vertaling:
Engels: baryon
Nederlands: baryon

Nota:
• Van Grieks, βαρύς (barus, "swaar") +‎ -on

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strem
Volgende onderwerp: ordinêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:10:12 MGT 2024