Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prototipies
prototipies [boodskap #133928] So, 04 Oktober 2020 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18980
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prototipies
Afbreking: pro•to•ti•pies


Byvoeglike naamwoord: prototipies
Attributief: prototipiese

Betekenis:
• Wat as 'n prototipe dien.

Gebruik:
• Danksy die Son se nabyheid aan die Aarde word dit as die prototipiese ster beskou.

Vertaling:
Engels: prototypic, prototypical
Nederlands: prototypisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mondering
Volgende onderwerp: akkuraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:16:32 MGT 2024