Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filet
filet [boodskap #133922] Sa, 03 Oktober 2020 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Filet salm.
'n Filet salm.
filet
Afbreking: fi•let


Selfstandige naamwoord: filet
Meervoud: filette

Betekenis:
• 'n Dun langwerpig gesnyde stuk vleis of vis wat ontbeen is.
• Met beesvleis, 'n spesiale stuk biefstuk of beeshaas (Engels: "steak").

Gebruik:
• Ons braai vanaand filette.

Hiponiem:
• beesfilet
• hoenderfilet
• varkfilet
• visfilet

Vertaling:
Engels: fillet, filet
Nederlands: filet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duvet
Volgende onderwerp: ontsier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:26:22 MGT 2024