Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knopkop
knopkop [boodskap #133920] Sa, 03 Oktober 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knopkop
Afbreking: knop•kop


Selfstandige naamwoord: knopkop
Meervoud: knopkoppe

Betekenis:
• Skertsende naam vir 'n jong seun; snuiter; tjokker.
• Iemand wat nie baie slim is of nie mooi oor 'n saak nagedink het nie.

Gebruik:
• As dit so stil raak in die huis moet jy maar weet, die knopkop is besig om kattekwaad aan te vang.
• Nee knopkop, die antwoord is 10.

Vertaling:
Engels: knucklehead
Nederlands: knokkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kisboude
Volgende onderwerp: duvet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:54:03 MGT 2024