Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaartekrag
swaartekrag [boodskap #133876] Do, 01 Oktober 2020 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swaartekrag hou die planete in hulle wentelbane.
Swaartekrag hou die planete in hulle wentelbane.
swaartekrag
Afbreking: swaar•te•krag
Uitspraak: /ˈsvɑːr.təˌkraχ/


Selfstandige naamwoord: swaartekrag
Meervoud: swaartekragte

Betekenis:
• Die krag wat 'n voorwerp met massa op 'n ander voorwerp met massa uitoefen.

Gebruik:
Swaartekrag is die oorsaak van die afwaartse krag wat alle liggame op aarde ondervind.

Sinoniem:
• aantrekkingskrag
• gravitasiekrag

Afgelei:
• swaartekragrigting
• swaartekragveld
• swaartekragversnelling

Vertaling:
Engels: force of gravity
Nederlands: zwaartekracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerlooiery
Volgende onderwerp: wetenskaplik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:27:39 MGT 2024