Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leerlooiery
leerlooiery [boodskap #133875] Do, 01 Oktober 2020 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leerlooiery
Afbreking: leer•looi•e•ry
Samestelling: leer + looiery


Selfstandige naamwoord: leerlooiery
Meervoud: leerlooierye

Betekenis:
• 'n Plek waar diere se velle tot leer gelooi word.

Gebruik:
• Chroomsoute word vir leerlooiery gebruik, hoewel die bas van die wildesering en rooiboswilg ook gebruik kan word.

Vertaling:
Engels: tannery
Nederlands: leerlooierij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maandstonde
Volgende onderwerp: swaartekrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:40:31 MGT 2024